Pasella gesels met akteur Simon Bruinders oor sy nuwe boek
Автор: PasellaTV
Загружено: 2014-07-02
Просмотров: 1032
Описание:
In sy 30 jaar as akteur leer ken ons Simon Bruinders in reekse soos Swartwater, Soutmansland,Ballade vir 'n Enkeling en Vetkoekpaleis.
Simon is op George gebore en het Pasella genooi om saam terug te stap na sy herinneringe. Hy het onlangs 'n boek Die Sideboard geskryf wat gebaseer is op sy familielewe en dus daar afspeel.
http://www.pasella.com/
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: