Dawid ~ 'n Man na God se Hart, Christelike Jeugkamp Video, Afrikaanse Flieks, Versoeking en Sonde
Автор: Gospel Films
Загружено: 2020-05-20
Просмотров: 5495
Описание:
Bloopers & Outtakes: • Dawid Filmpie: Bloopers, Extras, Credits. ...
Dawid was ons moderne poging om te wys hoe 'n man (soos die Dawid in die Bybel) reg geleef het en baie versoekings weerstaan het, maar vir een versoeking geval het, maar toe weer voor die Here gebreek het en om vergifnis gesmeek het. Dis gladnie Hollywood kwaliteit nie, en daar's veel foute en tekortkominge, maar dis ons poging en ons deel dit met julle.
Afrikaanse tieners by 'n Christelike jeugkamp buite Middelburg, Transvaal, het, saam met die evangeliste wat die kamp gelei het, 'n kompetisie gehou om te sien wie die beste video kon maak. Dus, is die video baie primitef omdat daar geen professionele filmmakers betrokke was nie. Ons het net 'n paar dae gehad om dit te skryf, film en saam te stel.
Op 'n kampterrein plaas buite Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika. 2013. #Afrikaans
Dawid, die Bybel, Bybel, video, afrikaanse flieks, afrikaanse films, Afrikaans, afrikaners, afrikaner, afrikaanse, boer, boere, kamp, jeug, jeugkamp, kamp, middelburg, transvaal, Christene, Christen, gebed, sonde, versoeking, versoekings, versoekinge, sondes, Christelik, Christelike, skindre, spot, drink, drank, dronk, gesin, familie, kroeg, versoening,
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: