Tralie Nuus! S08E01
Автор: tralietv
Загружено: 2013-10-12
Просмотров: 616
Описание: Dit is die eerste episode van die nuwe kwartaal. Kobus van den Heever is hierdie week se gasaanbieder. Dit was die matrieks se laaste dag van skool en Tralie tv het die jaarlikse waterspele afgeneem. Ons het ook n nuwe insetsel wat ons noem "uit die hoof se kantoor" waar Mnr. Voster vir ons vertel wat die week by die skool gebeur het. Tralie tv se 2de kookprogram is ook in hierdie episode.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: