Flamingo Bay: Slegte Weer, Goeie Vangste (S30E8)
Автор: Vaskap
Загружено: 2026-10-31
Просмотров: 11986
Описание:
🎣VASKAP by Flamingo Bay
Loutjie en sy gas, Elzé, besoek Flamingo Bay by die Vaaldam. Die weer speel glad nie saam nie en hulle moet rowwe toestande trotseer, maar hulle laat hulle nie onderkry nie. Ten spyte van die uitdagende omstandighede kry hulle dit steeds reg om hope visse te vang!
Elzé se liedjie Vaskap is hier beskikbaar:
https://open.spotify.com/track/4dLLzJ...
• Vaskap
🙏 Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak:
🔗 Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.c...
🔗 Rapala - https://www.rapalasa.co.za
🔗 Vozz Co - / vozzcosa
Koop Vaskap Merch hier: https://www.mytv.co.za/winkel
Sluit aan by ons Facebook blad: / vaskapofficial
Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: