Oom Paul kom Huis toe - Promo Volksvreemde Kerkplein/Alienated Church Square
Автор: Woorde uit sy Woning
Загружено: 2025-09-05
Просмотров: 744
Описание:
Paul Kruger se vryheidsreis het suid van die Oranje begin en nou keer dit weer terug oor dieselfde rivier. Die Afrikaner se ideaal om homself te regeer is 200 jaar gelede deur President Paul Kruger se geslag begin en nou word dieselfde vaandel deur 'n volgende geslag op Orania opgetel. Oom Paul kom nou Huis toe. Première : 15 Desember 19:00.
Paul Kruger's journey to freedom began south of the Orange River and now it returns across the same river. The Afrikaner's ideal of governing himself was started 200 years ago by President Paul Kruger's generation and now the same banner is being picked up by a subsequent generation in Orania. President Kruger is returning home. Premiere: 15 December 19:00.
Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram.
U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang +27836502186
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: