Daantjie Dood - Hannes Schoeman
Автор: Marius De Vos - My Unieke Musiek Skatkis
Загружено: 2023-01-17
Просмотров: 26427
Описание:
'n Vergete juweel van Oom Japie Laubscher saam met sy Ysterplaat Kêrels uit die laat 1950's... die oorspronklike Rand-plaat is so skaars en byna onbekend, dit word nie eens aangegee in meeste van sy diskografieë nie! Op die keersy is die snit "Wees My Maat".
Een van ons heel grootste hedendaagse konsertinameesters, Hannes Schoeman, het op my versoek en "skimp" uitdaging die snit na aanhoor binne twee dae leer speel en opgeneem! Omdat dit 'n totaal onbekende snit van Oom Japie is, en mens nie graag wil hê dat dit verlore moet gaan nie, het ek besluit om Hannes te nader vir die opname. En die "gentleman" wat hy is het hy dadelik ingestem om dit vir ons te verewig! GROOT dankie Hannes, jy is 'n absolute meester, en Oom Japie sou baie trots hierop gewees het! Geniet die "nuwe" juweel van Hannes!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: