Les 50 - Ek word deur die Liefde van God gedra
Автор: Hemelbewus
Загружено: 2025-09-02
Просмотров: 147
Описание:
Hierdie les uit A Course in Miracles herinner ons dat alle valse sekerhede uiteindelik leeg is, en dat net die Liefde van God ons werklik dra. Wanneer ons dit vertrou, vind ons vrede, veiligheid en die bewussyn van ons ware Self.
📖 In hierdie video lees ons die amptelike Afrikaanse teks (Henri Theron), bied ’n sagte refleksie, en sluit af met ’n slot gebed.
🌐 Lees, Studeer en Oeffen die les op ons webwerf: https://hemelbewus.co.za/les-50-ek-wo...
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: