Hoërskool George se koshuiskinders sonder kos
Автор: Group Editors
Загружено: 2024-05-06
Просмотров: 15217
Описание:
Leerders wat in Hoërskool George op koshuis is moet tans verlief neem dat daar niks te ete is by die koshuis nie. Volgens ontevrede ouers wat vanoggend voor die skool en binne die skoolgronde byeen gekom het, is hulle verlede Vrydag 3 Mei per stemboodskap op hul WhatsAppgroepe hieroor ingelig. Die ouers en kinders is afkomstig van Waboomskraal, Herold en Sedgefield. Ouers het saam met hul kinders by die skool met placate betoog.
Video: Michelle Pienaar, George Herald
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: