Aanpasbare & gehalte Dormers Hatari Farming Produksieveiling op 20 September
Автор: Hatari Farming
Загружено: 2026-03-10
Просмотров: 8
Описание:
Kom beleef aanpasbare en gehalte Dormers op aanbod uit drie gevestigde stoete – Hatari Farming, Gras Karoo Dormers en 2 Broers Dormers. Hierdie veiling bied top genetika wat jou kudde se prestasie en winsgewendheid ’n hupstoot kan gee.
📌 Aanbod:
• 50 SP Dormerramme
• 50 SP Dormerooie
• 300 kommersiële ooie
📌 Veiling besonderhede:
📅 Datum: 20 September 2025
📍 Plek: Plaas Content, Bainsvlei (Bloemfontein)
🎥 Aanlyn: SwiftVee
👨⚖️ Georganiseer deur BKB
Hierdie is ’n gulde geleentheid om Dormers van bewese gehalte en aanpasbaarheid aan te koop. Mis dit nie!
📞 Kontak vir meer inligting:
Marius Eksteen – 082 561 2917
Steyn Steenkamp – 082 438 8991
Tjaart Steenkamp – 072 313 2232
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: