Dinokeng Overlanding Trip
Автор: MNW Adventures
Загружено: 2024-07-02
Просмотров: 1122
Описание:
Ons gesin en n paar vriende het besluit om n klein Overlanding ekspedisie te maak binne die Dinokeng Natuurreservaat net Noord van Pretoria. Ons wou dit al lankal doen aangesien dit reg op ons voorstoep is en die ideale plek om jou kampvoertuig ook te toets voordat jy op n langer en verder toer gaan. Ons het gekamp by De Rust Wildskamp, Dinokeng Bush Camp en Deo Dunante se bos kamp.
Kyk gerus en geniet dit saam met ons.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: