Ons beurt - Deel 8 (Tree 11 - Volg my)
Автор: 21 Treë
Загружено: 2025-02-12
Просмотров: 10
Описание:
Kry die alle nodige material hierso: https://drive.google.com/drive/folder...
21 Tree is soos `n geestelike kurrikulum wat vir elke gelowige kan help om te groei van waar
hy tans is tot waar hy moet wees in Christus.
Onthou dit is elke gelowige se taak om deel te neem aan die dissipelskap proses. Nie almal gaan predikante, sendelinge of evangeliste wees nie, maar elke gelowige moet help om dissipels te maak.
21 Tree gee vir ons `n padkaart en help ons om daardie volgende tree in geloof te neem. Kyk gerus aan die einde van hierdie dokument vir die 21 Tree kurrikulum.
Wil jy die volgende tree neem in jou geestelike groei? Doen saam met ons 21 Tree.
Gaan besoek ons hoof Youtube kanaal @Gesinskerk
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: