Afrikaanse alfabet vir kinders-die letter m ▶ klank die alfabet
Автор: Stegosaurus Learning
Загружено: 2020-07-17
Просмотров: 12300
Описание:
As jy die Afrikaanse alfabet vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan die letter m. Ons stel die letter m bekend, skryf hom, luister na sy klank en identifiseer woorde wat met die m klank begin. In die video word verwys na 'n werkvel vir die letter m. Die werkvel kan hier afgelaai word: https://www.dropbox.com/s/xo8uev2p217...
Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die letters en klanke gereeld met jou kind! Ook baie belangrik om te onthou:
Klank die alfabet
Skryf die letter m (in die sand, op papier, in die lug!)
Identifiseer woorde wat met die m klank begin
As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!
/ @stegosauruslearning
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: