Dissipelskap 1: Wat is dissipelskap?
Автор: Scriptura
Загружено: 2022-01-11
Просмотров: 671
Описание:
In Markus 10:17-21 vra die ryk jong man vir Jesus, "Goeie Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te beërwe?" En Jesus antwoord, "... neem die kruis op en volg My ..." In Johannes 6:68 antwoord Simon Petrus Jesus nadat Hy vir Sy dissipels vra of hulle ook liewer wil tou opgooi en weggaan: "Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde van die ewige lewe." En dan, "Wees my navolgers, soos ek dit ook van Christus is," leer Paulus in 1 Korinthiërs 11:1. Al hierdie skrifgedeeltes maak dit baie duidelik dat die christelike lewe nie apart staan van dissipelskap nie, en dat dit elke gelowige se lewenstaak is om die evangelie te deurlopend te leef en te deel.
00:00 Dissipelskap 1 – Wat is dissipelskap?
04:09 Definisie en konteks
08:00 Christen of dissipel – is daar ‘n verskil?
11:50 Dieper as dissiplines en dogma
13:28 Liefde vir Christus = hart van dissipelskap
18:00 Wat is die standaard?
21:35 Dissipels luister, leer en gehoorsaam
21:43 Dissipels ontvang korreksie
25:52 Ondersteun mekaar
26:37 Dissipels verwelkom korreksie
31:10 Dissipels is lief vir Bybel/doktrines
36:20 Mentorskap
39:46 In praktyk
44:10 Praktiese aspekte en doel
Aanbieders: Jaco de Beer, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn
Skrifverwysings:
1. Wat is 'n dissipel en dissipelskap? (Hand. 11:25, 26; Markus 1:17, 2:14; Joh. 1:42)
2. Dissipels luister na Jesus (Matt. 17:5)
3. Dissipels leer van Jesus (Matt. 11:29; Joh. 6:68, 69)
4. Dissipels gehoorsaam Jesus (dra vrug) (Joh. 14:21, 23; 15:10)
5. Dissipels ontvang korreksie (Matt. 18:15-20; Gal. 6:1)
6. Dissipels jaag heiligmaking na (Rom. 6:12-16; 1 Joh. 1:5-10; Heb. 12:14)
7. Dissipels is lief vir Bybelsedoktrine (2 Tim. 2:15)
8. Dissipels maak ander dissipels (2 Tim. 2:2; Matt. 28:19,20)
Maak gerus 'n donasie via SnapScan: https://pos.snapscan.io/qr/-NgqDbFq
Teken in op ons YouTube kanaal — / scriptura
Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast — https://podcasts.apple.com/za/podcast...
Besoek ons webblad — www.scriptura.co.za
Like ons blad op Facebook — / scripturaweb
Epos ons, of stuur jou vrae na — [email protected]
Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."
Kyk hier vir meer inligting, vrywaring & ons privaatheidsbeleid - http://www.scriptura.co.za/meer-inlig...
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: