Pasella besoek drie unieke wegbreek-blyplekke | 17 Oktober 2018 | VOLLE EPISODE
Автор: Pasella TV
Загружено: 2018-10-22
Просмотров: 350
Описание:
Vir ons eerste episode van ons 27ste seisoen kuier Pasella by drie unieke wegbreek-blyplekke.
Ons verwelkom drie nuwe aanbieders hierdie seisoen en Amalia Uys is een van hulle. Sy en die sanger, Dirk van der Westhuizen, ontdek grotverblyf in die Sederberge.
Nog ‘n nuwe aanbieder is Rumarcques Gelderbloem aka Oxijin en vir sy eerste avontuur geniet hy en vier WP-rugbymanne die seewaters op ‘n huisboot teen die weskus.
Ons het ook ‘n gasaanbieder dié week. Zoe Zana en die akteur Frank Rautenbach span uit in ‘n karavaanpark bo-op ‘n hotel-dak, in die moederstad.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: