Graad 9 Breuke #9: Desimale Getalle en Persentasie
Автор: WiskundeMetMargie
Загружено: 2022-11-27
Просмотров: 652
Описание:
Hey daar! Ons leer vandag hoe om breuke na persentasies of desimale getalle toe te neem! Onthou om na die voorbeelde te kyk - dit is waar jy die meeste sal leer :)
Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀:
-------------------------------
00:07 Inleiding
01:06 Teller en Noemer Terminologie
01:20 Persentasie in Breukvorm
01:57 Metode om van 'n Breuk na Persentasie om te Skakel
03:46 Desimale Getalle
04:00 Metode om Desimale Getal na 'n Breuk te Neem
05:44 Breuke na Desimale na Persentasie
06:44 Voorbeeld 1
09:01 Voorbeeld 2
10:56 Voorbeeld 3
12:51 Einde
-------------------------------
Vir nog videos, kyk hier 👇:
Vir die vorige video, click hier: • Graad 9 Breuke #8: Deel met Breuke
Vir die volgende video, click hier: • Graad 9 Breuke #10: Kwadrate, Derdemagte e...
As julle nog videos in die Graad 9 reeks soek, kyk hier: • Graad 9
Laat my asseblief in die comments of op Instagram weet wat julle van die video dink 😄: / wiskundemetmargie
Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer.
As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: