Op jou pad kom n dag
Автор: Pinkster & Evangelie
Загружено: 2022-07-16
Просмотров: 4865
Описание:
Pinkster evangelie met Heston Madona en Wesley Seekoei. Hierdie musiek was vervaardig deur Heston en wesley.
Ons hoop u geniet dit en ondersteuning word rerig baie waardeur.
As daar enge ander lied is wat u wil graag hoor op hierdie platforum, voel vry om dit te noem in die komentaar seksie sodat ons die volgende volledige musiek album kan begin sodat u alty deur gestig en gevoed bly waneer u na hierdie kanaal kyk.
Terwyl u in die komentaar seksie is, se ook graag wat ons kan doen om u vaardighede op hierdie kanaal beter te maak met ons sodat ons kan u vermaak met wat u hart begeur. Ons sien baie daarna uit om van u te hoor.
Om seker te maak u mis nie een musiek stuk wat ons in die nabye toekoms
gaan oplaai nie maak seker om die SUBSCRIBE knopie te druk en ook sowel die klokie te druk sodat u verwittig kan word waneer ons dit op laai
Verder hoop ons dat u die musiek sal geniet en ook u vriende en familie sal verwittig van hierdie kanaal
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: