ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Willie Strauss maak ongelooflike 'Aartappel-gereg' | 17 Februarie 2026

Автор: Die GROOT Ontbyt

Загружено: 2026-02-17

Просмотров: 585

Описание: Ons is in die GROOT-Kombuis saam met Willie Strauss en hy maak 'n ongelooflike ‘Aartappel-gereg' op Die GROOT Ontbyt 17 Februarie 2026.

Bestandele:

6 medium aartappels, geskil en in blokkies gesny
6 stukkies ham, blokkies gesny
4 repies spek, repies gesny
1 knoffeltoontjie, fyn gekap
5 sampioene, skyfies gesny
Halwe ui, gekap
250 ml gerasperde cheddar of gouda kaas
Halwe green pepper in blokkies gekap
Sout en peper na smaak
Sout en swartpeper na smaak
5 ml paprika

Kook die aartappelblokkies in gesoute water tot net sag. Dreineer.

Braai die ui, sampioene en groen soetrissie in botter.

Voeg die ham, spek en knoffel by. Braai tot spek gaar is.

Skep die gaar aartappelblokkies in die pan en braai alles saam. Sprinkel die paprika by. Geur met sout en peper.

Braai alles saam.

Voeg die kaas by. Roer liggies in die pan dat die kaas smelt.

#groot-kombuis
#recipe
#diegrootontbyt

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Willie Strauss maak ongelooflike 'Aartappel-gereg' | 17 Februarie 2026

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Koerantbespreking | Christel Cornelissen - Maroela Media | 17 Februarie 2026

Koerantbespreking | Christel Cornelissen - Maroela Media | 17 Februarie 2026

17 Februarie 2026 Nuus

17 Februarie 2026 Nuus

RANDKA po SZKOLE

RANDKA po SZKOLE

kuierSAKE | Lisa met die rooi hare

kuierSAKE | Lisa met die rooi hare

Dosarul „Kuliok” | Plahotniuc refuză să dea declarații. Dodon: „Știam că sunt înregistrat”

Dosarul „Kuliok” | Plahotniuc refuză să dea declarații. Dodon: „Știam că sunt înregistrat”

Kaviaar + aardappelpuree: Pomme Moscovite - Afl 3 - Becoming Meewis

Kaviaar + aardappelpuree: Pomme Moscovite - Afl 3 - Becoming Meewis

Kwêla - Karo van Tonder

Kwêla - Karo van Tonder

Leah oor haar splinternuwe liedjie 'Dieselfde Bly' | 17 Februarie 26

Leah oor haar splinternuwe liedjie 'Dieselfde Bly' | 17 Februarie 26

Rian van Heerden, kykNET-reeks 'Karakter' - 13 Mei 2021

Rian van Heerden, kykNET-reeks 'Karakter' - 13 Mei 2021

Cadou de la Plahotniuc pentru Dodon?/ Tarife compensate în Transnistria/ Mașină, în lacul Ghidighici

Cadou de la Plahotniuc pentru Dodon?/ Tarife compensate în Transnistria/ Mașină, în lacul Ghidighici

СПАСИБО! | Специальное предложение для 50 тыс. подписчиков: браай | Половина баранины на брааи | ...

СПАСИБО! | Специальное предложение для 50 тыс. подписчиков: браай | Половина баранины на брааи | ...

South Africa Today on 16 February 2026

South Africa Today on 16 February 2026

Vetkoek Paleis 1996 Full HD 📺 Season 6 Part 6 ❤️ Vetkoek Paleis Full Episodes HD

Vetkoek Paleis 1996 Full HD 📺 Season 6 Part 6 ❤️ Vetkoek Paleis Full Episodes HD

Ruan van der Kuil oor sy splinternuwe liedjie 'I Climb The Ladder' | 17 Februarie 26

Ruan van der Kuil oor sy splinternuwe liedjie 'I Climb The Ladder' | 17 Februarie 26

“Die nag toe my man ons drie kinders vermoor het”

“Die nag toe my man ons drie kinders vermoor het”

Vetkoek Paleis 1996 Full HD 📺 Season 6 Part 7 ❤️ Vetkoek Paleis Full Episodes HD

Vetkoek Paleis 1996 Full HD 📺 Season 6 Part 7 ❤️ Vetkoek Paleis Full Episodes HD

16 Februarie 2026 Nuus

16 Februarie 2026 Nuus

Majella O'Donnell on her experience of depression | The Late Late Show

Majella O'Donnell on her experience of depression | The Late Late Show

VF+ CORNE MULDER IN AFRIKAANS - PRESIDENT YOU ARE ISOLATING THE AFRIKANER COMMUNITY

VF+ CORNE MULDER IN AFRIKAANS - PRESIDENT YOU ARE ISOLATING THE AFRIKANER COMMUNITY

Parys Parys: Episode 11

Parys Parys: Episode 11

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]