ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Die Annerkant Van Seer - Chereé

Автор: Rivers & Bridges Music

Загружено: 2025-10-22

Просмотров: 12110

Описание: Die Amptelike Liriekvideo vir Die Annerkant Van Seer - Chereé

Volg hierdie skakel om “Die Annerkant Van Seer” op stromingsplatvorms af te laai: https://xn--chere-fsa.hearnow.com/die...

Geskryf en Gekomponeer – Sunette Bridges
Dromme en Kitare - Wium Roets
Produksie en Klankingenieur - Wium Roets
Stemopnames - Rian Swanepoel by RS Studios
Uitvoerende Vervaardiger - Sunette Bridges
Vervaardig in die Rivers & Bridges Musiekateljee, VSA

Lirieke:
Jy wil dit nie hoor nie
Maar aan die annerkant van seer
Wag daar ‘n splinternuwe lewe
Kom klop liefde aan jou deur
 
Jy sal my nie glo nie
Maar ek gee vir jou my woord
As jy die diepste water deur is
Gaan die lewe vir jou voort
 
Want kyk hier staan ek nou en ek het alles oor gebou
Met die klippe ‘n kasteel
My hart is nou weer heel
Ek reik uit my hand so vat dit as jy wou
Ek sal saam jou stap tot jy
Weer jou drome terug kan kry
Want aan die annerkant van seer
Lê die wêreld voor jou deur
 
Jy sal ook weer heel wees
Jy sal weer lag en weer bemin
Al moet jy van voor af
Met jou lewe oorbegin
 
Want kyk hier staan ek nou en ek het alles oor gebou
Met die klippe ‘n kasteel
My hart is nou weer heel
Ek reik uit my hand so vat dit as jy wou
Ek sal saam jou stap tot jy
Weer jou drome terug kan kry
Want aan die annerkant van seer
Lê die wêreld voor jou deur
 
Ek weet dis soms moeilik, maar as jy val staan net weer op
En as jy bo kom kyk nie terug nie, volg die son tot waar hy stop
 
Want kyk hier staan ek nou en ek het alles oor gebou
Met die klippe ‘n kasteel
My hart is nou weer heel
Ek reik uit my hand so vat dit as jy wou
Ek sal saam jou stap tot jy
Weer jou drome terug kan kry
Want aan die annerkant van seer
Lê die wêreld voor jou deur
 
Ja aan die annerkant van seer
Begin die lewe eendag weer

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Die Annerkant Van Seer - Chereé

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Liefhê is 'n Werkwoord - Charné Grabie (Official Lyric Video)

Liefhê is 'n Werkwoord - Charné Grabie (Official Lyric Video)

Godfrey Heyn Seisoene

Godfrey Heyn Seisoene

Он уже перед нами

Он уже перед нами

Wynand Strydom, Chereé - Elandsbaai

Wynand Strydom, Chereé - Elandsbaai

Afrikaans album - Kom ons gee Hom eer! Top treffers van Streams of Grace.

Afrikaans album - Kom ons gee Hom eer! Top treffers van Streams of Grace.

Hierdie Lied Is Vir Jou My Vrou (Dance Version)

Hierdie Lied Is Vir Jou My Vrou (Dance Version)

מחרוזת ראש חודש שמח - ישראל סוסנה ותזמורתו | קובי ברומר | אבי אילסון | שמחה פרידמן | ארמונד סוסנה

מחרוזת ראש חודש שמח - ישראל סוסנה ותזמורתו | קובי ברומר | אבי אילסון | שמחה פרידמן | ארמונד סוסנה

Die Dagboek - Rivers & Bridges House Band ft. Sunette Bridges (Official Lyric Video)

Die Dagboek - Rivers & Bridges House Band ft. Sunette Bridges (Official Lyric Video)

Corlea Botha - SONVANGER (OFFICIAL / AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)

Corlea Botha - SONVANGER (OFFICIAL / AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)

Allou April-God gaan dit omdraai Ft Serrano Johnson, Brand new, song!!! 2023

Allou April-God gaan dit omdraai Ft Serrano Johnson, Brand new, song!!! 2023

Moenie moed verloor nie.

Moenie moed verloor nie.

מי אדיר I מוטי שטיינמץ Mi Adir I Motty steinmetz ( single)

מי אדיר I מוטי שטיינמץ Mi Adir I Motty steinmetz ( single)

Meer As My Vriend - Rivers & Bridges House Band (Official Lyric Video)

Meer As My Vriend - Rivers & Bridges House Band (Official Lyric Video)

Nádine - Bly

Nádine - Bly

Hy maak ’n weg – Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET

Hy maak ’n weg – Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET

Danielle van Niekerk -  Net Een Kyk (Amptelike Musiekvideo)

Danielle van Niekerk - Net Een Kyk (Amptelike Musiekvideo)

Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig

Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig

Daar Bo - Amptelikke Musiek Video

Daar Bo - Amptelikke Musiek Video

PINKSTER EREDIENS 4 MET CHARNELL JOSEPH, PROPHETIC JOY EN JEODHOUSE

PINKSTER EREDIENS 4 MET CHARNELL JOSEPH, PROPHETIC JOY EN JEODHOUSE

Gerhard Steyn & Liezel Pieters - Karolientjie (Amptelike Musiekvideo)

Gerhard Steyn & Liezel Pieters - Karolientjie (Amptelike Musiekvideo)

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]