Vergelykings Graad9: L2 Vergelykings met Breuke (Algebra)
Автор: Online Maths by Miss Pythagoras
Загружено: 2025-03-28
Просмотров: 161
Описание:
*In hierdie video verduidelik ek die volgende inhoud:* Vergelykings wat breuke bevat.
In hierdie Playlist van 4 videos, verduidelik ek al die belangrikste konsepte en metodes wat jou sal help met graad 9 Oplos van Vergelykings in Algebra en meer spesifiek tipiese vrae wat jy in die eksamen kan verwag. Hierdie is 'n inleidende hoofstuk in die graad 9 Wiskunde sillabus, en lê die grondslag vir die Wiskunde wat voorlê!
Die onderwerpe wat ek bespreek in hierdie video reeks, oor Oplos van Vergelykings in Algebra, is:
-Les1 Lineêre Vergelykings
-Les2 Vergelykings met Breuke
-Les3 Kwadratiese Vergelykings
-Les4 Woordsomme en Vergelykings
Ek verduidelik die voorbeelde stapsgewys sodat jy 'n idee kan kry oor hoe hierdie onderwerp in die eksamen gevra word, en ook om jou te help met jou eksamen voorbereiding.
Of jy nou vir 'n toets of eksamen voorberei of net jou Wiskunde kennis wil opskerp, hierdie is die perfekte hulpbron vir goeie, kwaliteit inligting vir Suid Afrikaanse Wiskunde studente. Hierdie video's kan ook met sukses gekyk word deur graad 10 Wiskunde studente wat wil hersiening doen oor graad 9 Oplos van Vergelykings in Algebra.
Daar is ook hoofstukke oor:
Algebraïese uitdrukkings
Eksponente
Faktorisering van Algebraïese Uitdrukkings
Kyk asb al die videos in die Playlist sodat jy 'n holistiese prentjie kan vorm oor hierdie hoofstuk in Wiskunde. Onthou ook om te 'subscribe' vir meer opvoedkundige Wiskunde video's! Jy is ook welkom om kommentaar te lewer, of beter nog, vertel AL jou vriende van Online Maths by miss Pythagoras!
Daar is ook Playlists oor al die inhoud in die Wiskunde sillabus naamlik: Algebra, Driehoeke, Meetkunde, Meting en Datahantering.
Playlist:
• Vergelykings Graad9
#wiskunde #wisk #graad9wiskunde #graad9 #algebra #vergelykings #onlinemathsbymissp
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: