ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

10de Aug 2022 Affipadaf Blomme toer

Автор: Affipadaf

Загружено: 2022-09-12

Просмотров: 788

Описание: 10 Aug 2022
Vandag verken ons vir Nieuwoudtville. Ons hoef nie ons hele kamp op te pak nie, want ons slaap vannaand weer by Starwors.
Ons word wakker met ‘n bewolkte dag en vrees so bietjie dat die blomme nie gaan kop uitsteek vandag nie. Ons maak wel eers rustig ontbyt, want die kenners se die blomme word eers van 11uur af wakker, as die son uitkom.
Net so voor ons klaar is met ontbyt begin die son sy verskyning maak en dit is net na 10. Ons sien sommer die blommetjies om ons by die kamp maak koppietjies oop en dit gee ons die hoop dat ons vandag mooi blomme gaan sien, want Nieuwoudtville is die hoofstad van blomme.
Sommer met die inry slag by Nieuwoudtville is die blomme op elke sypaadjie en tuin. Ons stop by so paar winketjies en word verwys na die kerk toe, hulle het ook ‘n padstal tipe mark in die saal.
Ons asems word weg geslaan met ons aankoms. Dit is net blomme waar jy kyk. Die Here se skeppings werk voor ons geskilder.
Daar kom ‘n man met ‘n voorskoot uit gehardloop en vra om fotos te neem van die Amarok Bakkie, want dit is die beste bakkie en saam die blomme gaan dit net so mooi lyk. Hy stuur vir my die fotos en moet se, bakkie lyk mooi. Later sal ons uitvind dat dit die Dominee is, Ds Johan Janse van Rensburg. Ons gesels lekker en ek lag baie vir die manier van hoe hy homself voorgestel het, ek wonder steeds onder watse groep ek val.
Ons ry en gaan na die KokerboomWoud toe net buite Nieuwoudtville. Daar is ‘n waterval oppad daarheen, maar ongelukkig droog gedurende ons tyd. Ons het verneem van die mense in die omgewing dat hulle amper net ‘n derde van hulle gemiddelde jaarlikse reenval ontvang het tot dus ver en dat reen seisoen amper verby is. Ons hoop hulle kry wel nog in die laaste gedeelte.
Die Kokerboomwoud is regtig iets besonders om te besoek. Jy kan ook bespreek om na ure sterre te kom afneem, so met die bome. Ons neem so klompie fotos en ry terug Nieuwoudtville se rigting. Ons stop by Matjiesfontein Padstal en ontmoet die vriendlikste twee dames wat al 26 jaar daar is. Hulle vat ons op ‘n hele toer deur die plaashuis en al die geskiedenis daarvan.
Ons gaan op hulle blomme roete en daar besef ons dat jy hoef amper nie eers verder te ry om nog blomme te sien nie, want hier is alles. Ek het nog nooit so baie blomme bymekaar gesien nie, die skeppingswerk is asemrowend, onbeskryflik, skilder mooi.
Ons stop by Die Nedersetting restuarant. Hulle bedien die heerlikste kos. Ons het die ete van die dag bestel, wat bestaan het uit, Skaapboud, frikkadelle, hoederpastei, soet patats, aartappels,rys, uieringe,klein pampoentjies en slaaie....alles vir een persoon. Dit was heerlik, ons het die wortelkoek vir nagereg as wegneem gevat, want daar was nie spasie in die magie nie.
Ons is net lui en rustig by die kamp, ons geniet ‘n koffie en koek vir aandete. Die maan is 98,98% volmaan en belig die wereld om ons.
Afdraaipad, Grondpad #memories
#affipadaf #nieuwoudtville #flowers NG Kerk Nieuwoudtville

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
10de Aug 2022 Affipadaf Blomme toer

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

11de Aug 2022 Affipadaf Blomme toer

11de Aug 2022 Affipadaf Blomme toer

The journey ends - OppiPanne, Makgadikgadi, Kubu Island : Botswana - Episode 5

The journey ends - OppiPanne, Makgadikgadi, Kubu Island : Botswana - Episode 5

NAMAKWALAND BLOMME SELFRY GIDS , VERBLYF , SELFRY VS TOERBUS , WAAR IS DIE BLOMME - TRAVEL2CMORE

NAMAKWALAND BLOMME SELFRY GIDS , VERBLYF , SELFRY VS TOERBUS , WAAR IS DIE BLOMME - TRAVEL2CMORE

Жизнь в заснеженной горной деревне нерушимой пожилой пары вдали от цивилизации

Жизнь в заснеженной горной деревне нерушимой пожилой пары вдали от цивилизации

Namibia Part 2 -Sossusvlei - Lüderitz - Fishriver Canyon

Namibia Part 2 -Sossusvlei - Lüderitz - Fishriver Canyon

Traditional Bograch Cooked Over Fire | Mountain Village Life

Traditional Bograch Cooked Over Fire | Mountain Village Life

Ukraine 🇺🇦Life in Kiev. February 6, 2026. The Streets of Kiev, Ukraine. Streets Scenes.

Ukraine 🇺🇦Life in Kiev. February 6, 2026. The Streets of Kiev, Ukraine. Streets Scenes.

stogo irengimas, plevele ir pasiruosimas dangai

stogo irengimas, plevele ir pasiruosimas dangai

ДНК Литвы: Они НЕ Славяне и НЕ Германцы! Страшная правда о происхождении Литовцев.

ДНК Литвы: Они НЕ Славяне и НЕ Германцы! Страшная правда о происхождении Литовцев.

ЯКУТИЯ: Замёрзшее сердце России | Документалки о путешествиях в 4K

ЯКУТИЯ: Замёрзшее сердце России | Документалки о путешествиях в 4K

Breathtaking iSimangaliso: From Coastlines to Wetlands

Breathtaking iSimangaliso: From Coastlines to Wetlands

Riemvasmaak, Weskus, Garies en Oranje Rivier -  Honeymoon 2025

Riemvasmaak, Weskus, Garies en Oranje Rivier - Honeymoon 2025

Вдали от цивилизации: пожилая пара выживает под метровым слоем снега в горах.

Вдали от цивилизации: пожилая пара выживает под метровым слоем снега в горах.

Maroela se storiebus toer deur Namakwaland

Maroela se storiebus toer deur Namakwaland

Every year is a Honeymoon

Every year is a Honeymoon

Honeymoon Bush Cooking 2021

Honeymoon Bush Cooking 2021

Last bits of December:Christmas |Family time |African Homesteads diaries

Last bits of December:Christmas |Family time |African Homesteads diaries

Самый СТРАННЫЙ пещерный город КРЫМА - Кыз-Кермен

Самый СТРАННЫЙ пещерный город КРЫМА - Кыз-Кермен

'Nuwe dag' – Koortjies met Elwira Standili | kykNET

'Nuwe dag' – Koortjies met Elwira Standili | kykNET

Документальный фильм о жизни семьи из 20 человек в деревне зимой.

Документальный фильм о жизни семьи из 20 человек в деревне зимой.

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]