ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Wat is Bekering?

Автор: Volgers van die Weg

Загружено: 2024-06-15

Просмотров: 311

Описание: Wat is bekering? Wat beteken dit?
Bekering (Teshuvah in Hebreeus) is ‘n aksie, bestaande uit drie hoof aspekte wat nie onafhanklik van mekaar kan funksioneer in die proses van bekering nie:

1.) Erken
2.) Bely
3.) Laat staan (hou op)

En wanneer u dit doen, sal u barmhartigheid en vergifnis ontvang, genesing en herstel, oorwinning en vreugde.

In die Grieks beteken sonde “om die merk te mis”, en in die Eertydse Hebreeus beteken sonde “om die pad na die huis te vernietig”, m.a.w. u laat niks agter om weer later na terug te keer nie.

Die Woord van Almagtige YAHWEH verklaar die volgende rakende ware, opregte bekering:
“Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie; maar HY WAT DIT BELY EN LAAT STAAN, SAL BARMHARTIGHEID VIND.” Spreuke/Mishle 28:13

Koning Dawid is ‘n baie goeie voorbeeld hiervan:
“Geseënd is hy wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is.
Geseënd is die adamiet aan wie YAHWEH die ongeregtigheid nie toereken nie en in wie se gees geen bedrog is nie.
Toe ek geswyg het, het my beendere uitgeteer in my gebrul die hele dag;
want u hand was dag en nag swaar op my; my murg het verander soos deur somergloed. Selah.
MY SONDE HET EK U BEKEND GEMAAK, EN MY ONGEREGTIGHEID HET EK NIE BEDEK NIE. EK HET GESÊ: EK WIL AAN YAHWEH MY OORTREDINGE BELY; EN U HET DIE ONGEREGTIGHEID VAN MY SONDE VERGEWE. Selah.
Daarom sal elke vrome U aanbid in 'n tyd as U te vinde is; ja, by 'n oorstroming van groot waters sal hulle nie aan hom raak nie.
U is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid; U omring my met vrolike gesange van bevryding. Selah.” Psalm/Tehillim 32:1-7

Seën en vrede in die Naam van ons Meester Yahshua die Gesalfde Een.

HALLELUYAH!

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Wat is Bekering?

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Na MIJN BEKERING veranderde MIJN LEVEN COMPLEET #19 | Seizoen 9 | Spot On

Na MIJN BEKERING veranderde MIJN LEVEN COMPLEET #19 | Seizoen 9 | Spot On

Hoe lyk dit as jy werklik tot bekering gekom het.

Hoe lyk dit as jy werklik tot bekering gekom het.

6 Toetse of jou bekering eg is - Henco Kruger

6 Toetse of jou bekering eg is - Henco Kruger

Waarom bekeerde Stijn zich tot de islam?

Waarom bekeerde Stijn zich tot de islam?

Wysoki kortyzol przyciąga choroby. Zbij go, a zdrowie zacznie wracać samo

Wysoki kortyzol przyciąga choroby. Zbij go, a zdrowie zacznie wracać samo

Wedergeboorte?

Wedergeboorte?

Wedergeboorte en bekering | Nevil Norden

Wedergeboorte en bekering | Nevil Norden

Die Waarheid Ontsluit: Wedergeboorte, Bekering en Heiligmaking verduidelik.

Die Waarheid Ontsluit: Wedergeboorte, Bekering en Heiligmaking verduidelik.

Wat is bekering? #geloofsvraag

Wat is bekering? #geloofsvraag

The Lost Harp of Jerusalem | Ancient Hebrew Psalms for Meditation and Timeless Soul Healing

The Lost Harp of Jerusalem | Ancient Hebrew Psalms for Meditation and Timeless Soul Healing

Werklike Bekering | Jock Botha & Edwin Stapelberg| ‘n Verandering van Hart en Lewe

Werklike Bekering | Jock Botha & Edwin Stapelberg| ‘n Verandering van Hart en Lewe

Bekering - Past. Frik en Amelia Weideman | Menorah Tabernakel

Bekering - Past. Frik en Amelia Weideman | Menorah Tabernakel

The Shadow of Calvary: Vivaldi Filiae maestae Jerusalem, RV 638 | [MuseLAB]

The Shadow of Calvary: Vivaldi Filiae maestae Jerusalem, RV 638 | [MuseLAB]

Die verskil tussen bekering en wedergeboorte - Ds Awie van Wyk

Die verskil tussen bekering en wedergeboorte - Ds Awie van Wyk

Die Vrug Van Bekering - Deon Allers

Die Vrug Van Bekering - Deon Allers

I love You, Father - by Bill Rodgers

I love You, Father - by Bill Rodgers

PINKSTER #kevinbooysen&dumisani  | GROOT GENADE | ft Chedrico Mankopan

PINKSTER #kevinbooysen&dumisani | GROOT GENADE | ft Chedrico Mankopan

Jan-Sjoerd Pasterkamp: Wat is echte bekering?

Jan-Sjoerd Pasterkamp: Wat is echte bekering?

Эффекты Моцарта активируют 100% вашего мозга через 10 минут, интеллект. Классическая музыка

Эффекты Моцарта активируют 100% вашего мозга через 10 минут, интеллект. Классическая музыка

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]