Bosveld Jagters - en Wildbewaringsvereniging
8 Takke wat jou persoonlik diens! / 8 Branches that serve you personally!
Daar word gereelde aktiwiteite gedoen soos:
Skietdae
Kursusse
Skiet Kompitisies ens.
There are regular activities such as:
Shooting days
Courses
Shooting Competitions ect.
BJV streef daarna om ons omgewing en die natuur te bewaar en te beskerm vir die nageslagte.
BJV strives to preserve and protect our environment and nature for future generations.
Daar word opleideing gegee in die gebruik en handtering van vuurwapens.
Training is given in the use and handling of firearms.
Wil jy deel word van ons Familie?
Besoek gerus ons webblad:
www.bosveldjagters.co.za
Do you want to become part of our family?
Please visit our website:
www.bushveldhunters.co.za